Eldané Van Zyl

Hoërskool Wilgerivier

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ‘n Alyce Paris ontwerp ingevoer deur Leadingrose Boutique. Dit is ‘n skitterende lang rokstyl voledig versier met opaal sequins. My rok het n V-neklyn met illusie-insetsel en verstelbare spaghettibandjies asook n lang nousluitende romp met n slit en n kort sleep Die detail van die lae rug met inruig bandjies maak die rok uniek.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Wilgerivier

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Van n klein dogtertjie af het ek nog altyd gedroom om soos n prinses op my Matriekafskeid te lyk. Ek was nog altyd opsoek na n Matriekafskeidrok met baie “bling” wat my persoonlikheid kan komplimenteer.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die unieke ontwerp van my lae rug met inruig bandjies, die sleep en die feit dat my rok van kleur verander soos wat verskillende lig op dit weerkaats wat die rok absoluut ‘n meesterstuk maak.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media