Elandri Swart

Hoërskool Ermelo

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Turquoise is nog altyd my kleur. Hulle beskryf die simboliek as volg: “die boeiende seegroen ‘stone of the ancient’, verteenwoordig wysheid, rustigheid, beskerming, geluk en hoop.” Ek streef elke dag om dit uit te leef. Ons skool is ook bekend vir hulle grasgroen terrein met boom blare wat uit hulle nate uit groei wanneer koue winters verby is. Dis waar ek my insperasie gekry het vir die patrone om my rok, die erries wat geanker is in hulle beginsels en tradisies.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media