Elandri Lubbe
Hoërskool Eldoraigne



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het geen idee gehad watter rok ek vir my matriekafskeid wou hê nie.
Ek het rokke gaan aanpas by House of Superior Clothing in Pretoria om 'n idee te kry van watter snit en kleur by my gaan pas. Die rok was die 1ste rok wat ek aangepas het en dit het dadelik my asem heeltemal weggeslaan, dit was so gemaklik en het my soos 'n prinses laat voel.