Elana Koekemoer

Die Hoërskool Menlopark

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok se treffende groen kleur het dadelik my aandag getrek en toe ek dit aanpas het die styl, snit en kleur net by my gepas en het dit my dadelik soos 'n hedendaagse prinses laat voel.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, 20/09/2024

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou 'n ander styl rok hê as die res en die rok se voue en effense blink in die materiaal het dit vir my maklik gemaak om die keuse uit te oefen.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die voorbereiding vir die matriekafskeid van die hare, grimering en uiteindelik die aantrek van my pragtige rok was my gunsteling en daarna die foto's wat ons geneem het.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media