Eden Silvestre

Hoërskool Fochville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek was nog altyd een vir uniekheid en wou myself wees die dag op my matriekafskeid. n Broekpak het nog net altyd met my gepraat en daarom het broekpak gekies in plaas van n rok. Ek is mal oor die natuur en die blompatrone op die broek het my naam geskree

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media