Duane Dauth

Kuswag Skool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ontwerper is 'n dame in Amanzimtoti met die naam Linda. Sy het so mooi met my gewerk om my droom rok te maak vir my Matriekafskeid. My idea was om uit te staan, EN EK HET!! Van my rok tot my ingang met 'n bloed rooi mustang GT en baie Motorfietse wat geraas maak, het ek 'n STATEMENT gemaak. Ek het soos 'n prinses (met 'n wild twist) gevoel.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media