Dimion Visser

Hoërskool Frikkie Meyer

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My keuse van kleur is mostert met ń eenvoudige skouerlose top. My rok het 5 valle van 3 verskillende skakerings van mostert. Die boonste materiaal van elke val sorg vir ń glinster op my rok wat daai bietjie “glamour” gee. Ek wou ń rok laat maak wat vir my spesiaal was en hierdie rok het beslis daarvoor gesorg.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Frikkie Meyer

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was opsoek na ń rok wat my innerlik opgewonde sou maak en daarom het ek op hierdie mostert kleur besluit omdat dit vir my uniek was en omdat dit vir my absoluut besonders mooi was. Toevallig is geel/monstert ń simbool van geluk en vreugde en dit is presies hoe die rok en kleur my laat voel het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Verseker die mostert kleur van my rok en die unieke ontwerp van die valle.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media