Dihanda Roux
Hoërskool Kathu



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok , se kleur pas perfek by my persoonlikheid en wie ek is, ek is sprankelend en glimag baie!
Hy is geontwerp om mooi te blink in die son en my persoonlikheid perfek uit te beeld en ook nog altyd my gunsteling kleur!