Dianté du Plessis

Hoërskool Jeugland

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is baie uniek en my eie ontwerp, my ontwerp bestaan uit 3 verskillende elemente en verskeie materiaal wat mekaar komplimenteer. My rok vloei in mekaar vanaf die bo kant na die middel en dit smelt in perfek. Die deel wat my rok net so bietjie elevate is my rooi satyn val wat aan my rok knip met klippies en ek kan dit dus afhaal. Ek het my rok ontwerp met die gedagte van flamme wat opstoot tot bo op my rok wat daar fisies flamme uitsteek deur drade wat binne in is. My rok het ń korset top wat mooi afgerond word met rooi lindt.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Jeugland

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Toe ek klein was het ek altyd ‘My matriekafskeid’ gekyk vroë oggende saam my ma en toe sien ek ń unieke rok wat ek besluit het ek wil my eie twist op maak. Ek het my oë gehad op 2 verskeie materiaal stukke, wat eintlik nie mekaar komplimenteer nie maar ek wou dit maak werk. Ek het na baie fotos gekyk op verskeie platform en niks het my oog gevang nie. Ek wou my idee ń realiteit maak!!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel is hoe my middel stuk in mekaar smelt deur die materiaal wat maak dat dit een stywe pas is dit stem ooreen dan nou weer my rooi satyn val wat my die kersie op die koek is. Van agter af lyk dit soos ń rooi bal rok en van voor af is dit ń heeltemal ander rok, en dit is my Wow element!

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media