Diandri du Plessis
Hoërskool Lichtenburg



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die rok is ontwerp en gemaak deur Lara Erasmus van Lara E Couture. Ons het haar 3 pragtige rokke gewys en sy het die perfekte rok ontwerp. Die rok het soos 'n handskoen gepas, haar persoonlikheid, lyf en oë beklemtoon. Absoluut perfek.