Dezellé Naudë

Hoërskool Marais Viljoen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

ELEGANT, STYLVOL en definitief in SWART.

Dazelle Venter van Be Dazzled het 'n jong meisie se idee gevat en dit omskep in 'n rok wat die koppe laat draai het. Sy het van die begin af gesê : Don't just make an Entrance, make a Dazzling one!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media