Desiree Nel

HOERSKOOL ALBERTON

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My dogter Desiree Nel het haar eie rok se ontwerp gedoen en die skets na 'n kleremaakster gestuur, Tersia Viviers wat die rok toe gemaak het. Dit was haar droom vanaf Gr10 om so 'n rok te kon dra! Sy het ook haar eie grimering op die dag gedoen. Hare deur Jolene Lubbe by Anjo Hair & Beauty Salon.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media