Desireé Coetzee

Hoërskool Pretoria-Noord

Tuisdorp

Pretoria

Skool

Hoërskool Pretoria-Noord

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

House of Superior Clothing

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My ma was my inspirasie. Ek het in Febriarie maand al n rok gehad, die kleur was rooi. Maar toe ek by die skool gaan hoor by die ander meisies watter kleur rokke hulle het, en die meerderheid het gesê dat hulle rooi gevat het. In Julie maand het ek terug na HSC gegaan en ek het ander rokke aan gepas. Ek het eers nie in die rigting van my amptelike rok gekyk nie, maar my ma het hom van die rak af gehaal vir my. Ek het hom laaste aan gepas en almal het vir my gesê dat díe rok myne is. Ek dank my ma vir my rok.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Dit is die herhinneringe agter my skoolloopbaan en my kinderlewe, en hoe ek in die lewe van volwasse gaan instap. En my matriekafskeidrok sal vir altyd in my kas hang tot die dag wat ek nie meer hier is nie.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die tyd wat ek saam met vriende spandeer het op die dansvloer.

Planne vir na matriek

Ek wil meganiese engeneurswese gaan swat.

Gunsteling woord in Afrikaans

Inderdaad

Datum van matriekafskeid

2025-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media