Desi Maritz
Hoërskool Ferrum



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Al vir hoe lank kyk ek heeltyd na rokke en droom oor hoe my rok gaan lyk. Ek het toe my rok se ontwerp op Instagram gesien toe ek in graad 10 was ek het dadelik my hart op daai rok verloor. Ek het gevoel dat die ligte pienk kleur van die rok my velkleur goed sou komplimenteer en my figuur mooi sou aanneem. My makeup het my oë uit gebring. My hare het ek op gevat sodat dit nie die aandag van my rok aftrek nie en om klem te lê op my oorbele.