Deoné de Kock
Afrikaans Hoër Meisies Pretoria



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Soos elke jong meisie, is dit 'n droom om 'n prinses of beeldskone koningin soos Ester te wees. Te dankie aan Fatima Bayat – eienaar van Fazar Couture, kon ek my jongself se droom in 'n werklikheid verander. Soos Fatima altyd sê, sy ontwerp nie klere nie, maar drome! My unieke, prettige rok, was 'n verlenging van my sprankelende persoonlikheid!