Denise Louw
Hoërskool Vredendal



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou anders wees, seker maak dat my rok nie dieselfde as ander meisies sin sal lyk nie. Ek is ń meisie wat baie direk, maar ook vreeslik spontaan van geaardheid is. My rok skree selfvertroue, soewereiniteit en merkwaardigheid uit en dit is presies die vrou wie ek strewe om eendag te wees. Ek wou dit duidelik maak dat ek in my eie vermoëns glo EN dat ek wil hè elke vrou moet optree volgens wie sy is en aan watter waardes sy voldoen.
My donker hare,grimering en die materiaal se ligte ‘sjampanje-kleur’ het ek op besluit, omdat ek geweet het dit sal die donkerblou in my oë uitbring wat verbind kan word aan ń betekenis van “vertoue en lojaliteit” en dit beskryf ook duidelik wie ek is.