Denika Du Plessis
Bryanston High
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ons matriek afskeid was in Kgotle by die Indaba Hotel in Fourways. My rok is n ontwerpersrok van Mac Duggal wat ingevoer is deur Just Tonight Josephine. Ek is nie n “Rok Meisie” nie so toe ek die rok vir die eerste keer aanpas het ek net geweet dit is “My droom rok”. My matriek afskeid was n fee verhaal en een van die hoogtepunte van my Skool loopbaan.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Bryanston High
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Sag en vroulik met die blomme van die natuur ingesluit. Die hele prentjie wat ek wou skep is natuurlik en sag. Van my grimering, hare en my ongelooflike mooi rok.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die oop skouers wat n klassieke romantiese styl weerspieel en dan die lae van blomme onder die bo laag wat uiteindelik lewe gegee het aan die 3 dimensiele blomme op die buitenste laag. Klassieke natuur.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20