Deneil Beukes
Cornwall Hill College



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou gemaklik, sag, mooi en vroulik voel – en dit is presies wat my rok was (in alle opsite). Ek kon dans en myself geniet sonder om enigsins selfbewus te voel. My rok is van 4 lae chiffon (liggroen en grys) gemaak met die 3D net bo-oor, terwyl die boonste pante van twee lae chiffon en die net gemaak is. Ek was verlief op die kleur en die blommetjies, veral as dit so in die wind wapper. My rok komplimenteer beslis my persoonlikheid en het my soos 'n blomme prinses laat voel.