Dene Van Tonder

H/S Oosterland

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My hele rok is blou wat bedek is met sequence , rok vertoon blou in die dag lug en swart in die aand.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

H/S Oosterland

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek hou baie van blou en die rok het my oë uitgebring. Ek wou n rok gehad het waarin ek gemaklik is en die rok was beslus vir my gemaklik en maklik om in te dans. Toe ek my rok aanpas en my ouers gewys het ,het ek op die spot dadelik geweet dis my rok wat ek wil dra.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dat die rok "glitter" en hy is blou. As ek draai dan het die hele rok n mooi wave gemaak en geskitter.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media