Demuncke Fourie

Hoërskool Hartswater

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My MA sê altyd ek is in die verkeerde era gebore. Ek is oortuig ek sou goed vaar in die sestigs. My rok is ook geinspireer met dit ingedagte "vintage" maar stylvol.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Baie prentjies, my persoonlikheid n fantastiese ontwerper, Elize Pienaar, baie aanpas sessie en verstellings en n droomrok het vorm gekry. Ek het letterlik by Wookeys fabrics in Kimberley ingestap en die lap gesien en geweet hiermee moet my tok gemaak word.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die maak van die rok was vir my deel v wat fie rok spediaal gemaak het. My MA, Ouma,sussie, vriendin en metgesel was almal deel van die proses. As ek iets moet uitsonder die Rug en die sleep.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media