Delaine Willemse

Hoër Volkskool Heidelberg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok weerspieël my persoonlikheid … vrolik en borrelend!!

Ek hou baie van die blomme want ek blom waar Jesus my plant ongeag my omstandighede!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media