Dawnica Ras
Hoërskool Marais Viljoen



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My unieke rok het my vir die eerste keer soos n selfstandige ,sterk vrou laat voel. Asof ek die wêreld kan oorvat . Hierdie “Coral Delight” rok is stylvol en het my vel- en haarkleur goed gekompliminteer .Vroulik was nog nooit uit styl nie! Hierdie beeldskone rok het hoog-laag riffels , met n riffel baadjie wat jy kan aantrek by keuse .My rok maak ñ indruk wat jy nie oornag kan vergeet nie .Ek kan net dankie sê vir Silvershallow Design wat my droom rok ontwerp het .Die rok het my selfvertroue oortref. Enige iets is moontlik met n glimlag ,bietjie pienk en kleurvolle hakke en oorbelle wat koppe laat draai .