Davida Kleinhans
Hoërskool Hentie Cilliërs



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou nog altyd n sagte rok gehad het vir my Matriekafskeid en toe ek die kleur kombinasie sien toe weet ek dis “ek”. Te danke aan my ontwerpster het sy die kleure op so manier bymekaar gebring dat die rok by MY inpas en nie ek by die rok moes inpas nie.