Davelia Van Wyk

Hoërskool Aggeneys

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die kleur van die rok is groen,dit is my gunsteling kleur.Groen beteken vir my n nuwe begin en groei.En na hierdie jaar,is waarna ek strewe.My rok is baie ellegant en moderne gedrewe met n sleet.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My gunsteling dier is n pou.Soos n pou wil ek my bedekte innerlike oopmaak.Die lengte van my rok verteenwoordig hoe ver ek wil gaan na matriek.Ek is baie lief vir die natuur.Die helder groen kleur word geinspireer deur die pragtige landskappe en plante wat ek in my vrye tyd geniet.Die spleet in my rok simboliseer dat ek oopkop in die volgende fase van my lewe moet ingaan.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die bande agter my rug.Dit het my laat voel soos n prinses

Datum van matriekafskeid?

2024-03-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media