Darrah Hose

Hoërskool Brackenfell

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die sagte pienk kleur was spesifiek gekies om my velkleur te komplimenteer en ek het op die ontwerp besluit sodat dit my figuur kan beklemtoon. Bowenal het die vrolike blommotiewe my persoonlikheid perfek weerspieël. Die sleep het 'n klassieke element by die sprokiesagtige ontwerp gevoeg en het my soos 'n ware prinses laat lyk en voel.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media