Danyél Ferreira
Hoerskool Waterkloof



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Soos meeste meisies droom ek al lank oor my perfekte Matriek rok!! Met ‘n klomp prentjies en idees het ek na tannie Hannelie van Triple G gegaan om dit ‘n werklikheid te maak!
Die eind produk het al my verwagtinge oortref!
Ek het soos n prinses gevoel x