Dante Botha

Hoerskool Melkbosstrand

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hierdie pragstuk is ontwerp deur die welbekende Stephen Van Eeden. Die "rose-gold" en "dust" pienk rok is met Swarovski-kristalle en qwarts hand geborduur. Die rok het ook 'n "rose-gold" skouermantel wat gesorg het vir 'n dramatiese effek.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media