Danny Schoeman

Outeniqua Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

"Ontwerp" is een van my keusevakke en ek is baie lief daarvoor om my eie idees tot lewe te bring. Ek hou besonder baie van minimalistiese eenvoudig-vloeiende lyne en dit het 'n groot rol gespeel in my finale keuse.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Outeniqua Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was nog altyd n fantasieboek leser en het dus inspirasie getrek uit die kleding van die "Elves" uit die fantasie boek "Lord of the Rings".

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die wyse waarop die verskillende kelure van die lap tot lewe kom as jy draai is by verre die gunsteling deel van my rok. Alle eer aan my ontwerper wie dit moontlik gemaak het!

Datum van matriekafskeid?

2024-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media