DANJA SWART

Punt Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dis n emerald groen lace patrone oor.Geel is my gunsteling kleur maar toe ek die materiaal sien was ek oorreed dit is my materiaal. Ek het n idee van n prinses in my kop gehad en dis hoe die rok uit gekom het. Dis dalk nie n perfekte rok nie maar vir my was dit pragtig veral met my vellies met groen lint as skoenveters.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My kleur vir die rok was al die jare geel maar toe ek die materiaal vir die rok sien was ek aangetrek na die groen lace! En dit was my inspirasie,die oog op slag verlies.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My lace groen oor die emerald groen rok.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media