Danika Viljoen

Witteberg Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou oorspronklik my rok laat maak het, maar het toe na 'n eksklusiewe boutique gegaan om verskillende styl rokke aan te pas en vind toe daar die rok van my drome. Die rok het my persoonlikheid so mooi gereflekteer. Die natuurlikheid van die rok het elegansie so mooi uitgestraal en ek was so gemaklik in my eie vel met die rok van my drome.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media