Danika Perry

Hoërskool Linden

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Wat 'n wonderlike ervaring en voorreg om my droomrok te laat maak deur Vesselina Pentcheva.
Ek het elke oomblik van die proses geniet. Die bostuk is 'n styfpassende korset met die onderste deel 'n A-lyn romp,
wat sag om my hang. Die effekleurige roos goud satyn word bedek met materiaal van blinkertjies en pêrelkraletjies.
Die rok het so mooi geskitter as die lig daarop val. Ek het die aand stylvol, elegant en selfversekerd gevoel.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media