Danika Burger
Hoërskool Bellville



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het my rok laat maak by Lavish. Ek wou gehad het my rok moes silwer wees wat uitstaan en blink. Die ontwerp is gekies volgens my smaak en sou mooi by my pas. Dit was 'n stunning rok en 'n fantastiese dag.