Danielle van DYk
Hoërskool Hugenote



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek is n absolute hopelose romantikus. Ek kyk op na ikone soos Audrey Hepburn en Grace Kelly en eliganse, klasieke styl. Vir my rok wou ek graag dit ten toon stel. Dus het ek op die korset besluit en die unieke materiaal gekies. My rok het sakke gehad wat elke meisie se idiale rok is, die romp kan ook af gehaal word en in n “cocktaildress” in verander.