Danielle Smart
Hoerskool Dinamika
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het vir n vintage,klassieke,elegance ,Audrey Hepburn,Kate Middleton styl gegaan.Die blou kleur het uitstekend gepas by my ligte vel en donker hare.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Audrey Hepburn styl....Eenvoudig en Elegant
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die kleur en materiaal
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20