Danielle Myburgh
Hoërskool Sentraal
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou graag n minimalistiese rok hê, wat steeds tydloos en elegant lyk. Daarom het ek gekies om die drapering subtiel te maak. Die bo-stuk is n skouerlose korset met kraeletjies rondom die bo-kant om dit mooi af te rond.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Sentraal
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie het van pinterest af gekom.
Daar was n soortgelyke rok wat dadelik my aandag getrek het. My ma en ontwerper het my gehelp om daardie rok te gebruik as n riglyn om n unieke rok te ontwerp waarin ek gemaklik voel.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel was die kraeletjies aan die bo-stuk van my rok. Ek is ook mal oor die minimalistiese drapering, die skakeuring van blou wat ek gekies het en die knopies aan die agter kant.
Datum van matriekafskeid?
2006-08-19