Danielle Lombard

Curro Mosselbaai

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit is ń eenvoudige rok. Dit het my persoonlikhied in ń rok vas gevang, ek het my keuse al op 16 gemaak. Dit is ń eenvoudige rok maar die wit aksent en struk is die “wow” faktor. Dit struk het my ontwerper langer as 2 weke gevat om dit perfek te maak, dit is uit ń luukse bridal taffeta gemaak wat soos silk vertoon maar meer stabiel is.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Curro Mosselbaai

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is sê altyd ek is ń jong dame met die mode van 60 jarige Val de Vie tannie. Die rok in my opinie is baie “timeless” soos baie van die items in my dag tot kas. Die eenvoudige snut het dadelik my aandag gevang omdat ek glo less is more. Ek het toe besluit om 40cm van my hare af te sny en dit aan cansa te skenk. My pa is 10 maande voor my matriekafskeid skielik oorlede, ek het in my hart geweet dat hy sou verlief wees op my rok en hy het my altyd aangemoedig om verandering met oope arms te aanvaar daarom het ek my hare ook gesny. Die insperasie rok was deur bekende Suid-Afrikaanse Model Candice Swanepoel in 2019 by die amfAr Gala gedra.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Definitief die struk ek is mal oor drama en statement pieces. Die struk kom ook afhaal, want gemaak het dat ek die aand kon weg dans sonder om te stress dat iemand oor my struk trip nie.

Datum van matriekafskeid?

2024-06-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media