Daniëlle Janeke
Hoërskool Dr. Malan
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou n rok gehad het waarin ek net myself kon wees, warm elegant en uniek, nes ek.
Die rok is geskep deur Anel Botha, en sy het my idees bewaarheid en presies geweet wat my sal komplimenteer en laat uitstaan.
Die rok is n unieke rooi waar die borsstuk uit krale bestaal. Die moutjies beklemtoon die borstuk en gee die lae rug daai sharme effek.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My persoonlikheid was virseker die hoof inspirasie en die beginpunt van my droom matriekafskeidrok gewees,ek wou nog altyd n rok gehad het waarin ek net myself kon wees en in kon uitleef.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My heel gustelling deel van my matriekafskeidrok was beslis die borsstuk wat vol krale 'gebead' was en my unieke lae en oop rug met uitgekiesde knoopies.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-03