Danielle Hurn

Hoërskool Zwartkop

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou graag ‘n eenvoudige snit hê, maar met ‘n wow faktor. So dis waar die unieke lap ingekom het. Die ontwerper Snnika van Nika Couture het presies dit wat ek probeer verduidelik het in ‘n rok om gesit.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media