Danielle du Toit

Hoërskool Kempton Park

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

"Ek het oor ‘n ontwerps idee gedink en wou graag my eie rok ontwerp maar met die behulp van spesialiste op die gebied was benodig. Kleur van jou oe, bou van jou lyf, analisie van jou vel-ondertoon en natuurlike kleur van jou hare is alles deel van die finale besluit. Na so professionele session met Izelle Otto Couture #izelleottocouture het ek dadelik gesien hoe die rok my perfek sou pas. Die vorm van die rok is een van die dinge wat ek liefhet – bo is dit styf om my lyf met punte aan elkekant, wat die vorm my my lyfie mooi beklemtoon, en dan brei die ontwerpers rok uit na 'n wye and lang agterkant, soos die golwe van die see. Ek het ook die glansende kristale gekies wat die rok 'n skitterende effek gee en die silhoeët verder vorm. Die slit aan die linkerkant van die rok gee dit 'n stylvolle en dinamiese aanraking, en hoe dit begin, en dan die finale afronde met ‘n elegante strik op die regterkanste skouer. Dit alles werk saam om 'n moderende, maar elegante voorkoms te skep."

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, by Serengeti Lifestyle Estate

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie vir my matriekafskeidrok het gekom van my liefde vir die natuur, veral die see en die kleure wat dit uitstraal. Ek het die elektriese ocean-blou gekies omdat dit die kleur van die see en die lug weerspieël, en dit het 'n dinamiese gevoel vir die rok gegee. Ek wou ook iets unieks hê, so ek het die idee van hand-gestikte kristalle ingesluit, wat die rok 'n persoonlike en betrokke karakter gegee het. Die manier waarop die kristalle reflekteer en die rok laat glinster het, het vir my 'n gevoel van 'n droomagtige, dromerige atmosfeer geskep

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

"Met 'n korset versier met ingewikkelde kristalle en kraletjies wat weelde uitstraal, het vir my die grootste impak gehad. Dit is nie net die deursigtige, glinsterende kristale nie, maar die manier waarop hulle rondom die rok geplaas is, het dit die unieke effek gegee, van die korset tot by die valende onderkant wat die rok 'n jong, nuwe en moderne voorkoms gee.” Ek is ook mal oor die agterkant van die rok. Dit is nie net 'n plat en ‘n eenvoudige agterkant nie, maar dit het 'n golwende, dramatiese afwerking wat regtig 'n vloeiende gevoel in die rok bring. Die voue is nie net visueel indrukwekkend nie, maar hulle weerspieël ook die kleure van die rok soos hulle beweeg soos ek loop, wat die ligvang en die beweging van die kleure beklemtoon, wat dit ekstra spesiaal maak."

Datum van matriekafskeid?

2024-09-21

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media