Danielle de Hart

Goudveld Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit is die mooiste mooiste maand…
Jakarandas, jasmyn,
En Rose
In ons tuin.
Van Babalela tot nou
het ek nog áltyd van pers gehou.

Denims en hoodies is my ding,
Maar op die spoggeleentheid, het ek 'n aandrok na my deur laat bring.

Musiek, kreatiewe skryfwerk en dans is my passie. Na maande se beplan en reël, was ek gereed om die aand met my vriende te deel.

Jakaranda bloeisel , Jakaranda boom
Vanaand dans ek tot in my grootword droom….

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media