As ń klein meisie het ek altyd gedroom van die dag en ek het nooit geweet hoe sal dit lyk nie.Ek het saam met my ontwerper gewerk en ons het gevind die styl van rok pas by my liggaams tipe.Die kleur was iets waarvan ek net kon droom en toe ek die materiaal sien toe is ek verlief.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
21 September 2024
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
DEMI-LEE MOORE was my grootste inspirasie vir die rok, toe ek sien hoe haar rok lyk met Afrikaans is groot laas jaar het ek geweet wat ek soek. My ontwerper Lizan Zondagh het na maande en maande se bespreking en ontwerp alles wat ek gesoek het ń werklikheid gemaak.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die rok wat my lyf goed gekomplimenteer het was vir my die beste.Die kort trein van die rok het net alles bymekaar gebring en die gemak van die rok was die cherry op die koek vir my.