Daniélle Bosman
Hoërskool Pionier Vryheid



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Hierdie rok is alles waaroor ek gedroom het en soveel meer. Saam met Tannie Melissa Smit wat ure en ure gewerk het, kraletjie vir kraletjie, swarovski's en pêrels, is my droom rok omtower in hierdie fee prinses meesterstuk.
Ek het gevoel soos 'n prinses in 'n Disney fee verhaal – Tangled se Rapunzel!