Daniella Pio

Hoerskool Goudrif

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is kort en moes ‘n rok kies wat by my lengte pas.Ek het ‘n lang Rose Gold rok met n enkel skouer en n slit gekies wat my lengte komplimenteer asook wat sag is en by my petit voorkoms pas en nie te uitspattig is nie

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media