Danicka Henning
Hoërskool Zwartkop
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Dis ñ stunning rooi, satyn, ruched rok. Die rok komplementeer my liggaams figuur in n gepaste manier. Daar is ñ ekstra sleep wat aan die sy hang wat as ñ trein gebruik word wat dan meer karakter skep vir my rok.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Zwartkop
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou ñ rok gehad het wat my gemaklik en selfversekerd laat voel het, ek glo n mens kan pragtig lyk en gemaklik wees terselfde tyd.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Alles van my rok was amazing die voorkant het my so gemaklik laat voel. Ek het glad nie gesukkel om teen trappe op te klim nie en by die tafel kon ek met gemak sit en die afskeid geniet. My sleep was die hoogtepunt, die was die extra Cherry op die Koek van elagansie.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-28