Danica Van Wyk

Potchefstroom Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My middernagblou meerminstyl rok met valle vir 'n tikkie drama, het perfek by my persoonlikheid gepas. Die romp gedeelte is satyn met net bo-oor. Die net is vol blinkers en dit het die mooiste skakerings van blou gemaak met elke beweging.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Potchefstroom Gimnasium

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het 'n paar idees vir my ma gewys en sy het my rok gemaak. Na elke passing, het ons 'n paar veranderinge aangebring, totdat ek die perfekte rok gehad het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die oop rug en valle is my gunsteling.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media