Danelle Kluyts
Hoërskool Monument
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het n rok gekies wat my weerspieël, n rok wat my laat skitter op my eie terme en voorwaardes en wat my rerig die gevoel gegee het van n koninklike afkoms . Die rok is uniek volgens my omdat dit geskep is vir my.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Om n klassieke rok te omskep wat vleiend , romanties en glinsterend is. Nadine van New Romantics Couture het absoluut gehelp om my visie vir die rok te omskep
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek hou daarvan hoe die wind my romp laat opvlam en sommer elke keer n opgewonde giggeltjie saamgebring het
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19