Danelle Aggenbacht
JIM FOUCHE



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die keuse van my rok het nie net gegaan oor die feit dat dit my gunsteling kleur is , 'n stukkie van my menswees uitbeeld of iets was wat ek só lank al wou dra nie – meer soos ek wat my rok wou dra en die rok nie my moes dra nie ! die wit en swart blommetjies het perfek gepas by die swart " mesh
" wat bo – oor die pink – die hoof fokuspunt – gegaan het . saam het ons uitrustings mekaar goed gekomplenteer en " uniek " weerspieël.