Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Dit is n nousluitende rok met n 'off the shoulder' halslyn en sleep.
Die vertikale 'bead strips' word by die heupe onderbreek deur diagonale lyne.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
DF Malan
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie vir my matriekafskeidrok was bepaal deur my liggaamsbou. Die spesifieke ontwerp van die rok het my oog gevang.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van die rok is die 'off the shoulder look' en die sleep.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19