Danél Sadler
Hoërskool Garsfontein



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is n goeie beskrywing van my persoonlikheid. Ek wou nie 'n rok kies wat soos die nuwe mode is nie, ek voel ek is nie 'n persoon wat moet inpas nie, maar moet uitstaan. Die ontwerp van my rok was vir my belangrik om my lyfbou te pas. Te danke aan die ontwerpster, Carike Nel, het sy my droomrok bewaarheid. Met my Matriekafskeid het ek soos Aspoestertjie gevoel wat verander in 'n ware prinses.