Danel Fourie

Potchefstroom Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My droom was vervolmaak toe ek die eindproduk van my matriekafskeid rok sien! Die wye rok, ligblou, sagtheid en vroulikheid wat my persoonlikheid weerspieel. Daar is enkele krale werk met n eenvoudige strikkie om my middel! Die waasige net het effens geblink en rond gespeel in die net! Die styl was gemaklik en het my soos n ware prinses laat voel!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Potchefstroom Gimnasium

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Van kleins af het ek gedroom oor n ligblou rok soos Cinderella! As jongste niggie het ek al die niggies se matriekafskeid rokke bewonder en een het uitgestaan en ek het net geweet ek wil n soortgelyke rok dra met my matriekafskeid. Die plaas het my oor die jare geleer dat eenvoud beslis die mooiste is, daarom kon ek net in my rok wees wie ek is!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My fyn eenvoudige ligblou strikkie om my middel. Dit is so sag en eenvoudig en het my rok gemaak.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media